fbpx

Die enigste Super-Vitamien wat u kind benodig!

Ten spyte van jou beste pogings as ouer kry jou kleinding nie altyd al die vitamienes en minerale wat hul klein lyfies benodig nie. IPS Kiddievite is geformuleer deur noukeurig die vitamienes en minerale wat nodig is vir optimale groei en ontwikkeling saam te voeg. Die kombinasie van B Vitamienes, Vitamiene C, Sink en Yster ondersteun die liggaam in weefselvorming, optimale groei en ontwikkeling en ‘n gesonde immuunstelsel. Beste van als is dat die IPS Kiddievite ‘n smullekker koutablet is.

Klik op die knoppie hieronder om jou GRATIS inligtingsblad oor die IPS Kiddievite af te trek.

KRY JOU GRATIS INLIGTINGSBLAD

Cookies Policy

We use cookies so that you may have a better online experience with us.
To view our cookie policy click here.

Please note that by viewing our website, you accept our use of cookies.